Kerstmis in Zuid Afrika !

met categorie:  

Die storie van die rooi Lorrie !  (deel 1 van 3)

Ik kreeg onlangs dit mooie verhaal van een Mechelaar die al jaren in Z-Afrika woont, ik wil jullie dit niet onthouden.

"Dit was Kersdag 1963. Sy naam kan ek nie onthou nie. Maar sy gesiggle en daardie Kersdag sal ek nooit vergeet nie.

Die dag was mistroostig vir dié wat op die warm Kaamse somermiddag nie saam met familie aan 'n groot tafel van boud en hoender aangesit nie. In die omgewing van Goodwood en Epping, waar ek op soek was na 'n adres, het die dag nog valer gelyk. En my mond was dik. Dik omdat 'n redakteur my van aale dae op Kersdag 'n storie gegee het om te doen.

Soekend straat op straat af het ek Bainskloof se koel water voor my gesien. En skaapboud, geelrys, sousboontjes en poeding en alles wat lekker is. Dit is die dinge waarna 'n man op so'n dag verlang. En daar sit ek in 'n motor met 'n pakkie langs my. In die pakkie was 'n speelding, 'n Lorrie, bloedrood. Ek loer weer na die briefie in my sak. "Liewe Oom, ek is baie siek. Dit is dalk my laatste Kersfees op hierdie aarde. Stuur asseblief vir my 'n Lorrie. 'n Rooie asseblief"

Daar was destyds by die koerant sovele versoeke van sovelle mense. Almal kon nie gehelp word nie, maar hierdie een het die redalteur gesien, gelees en na my aangedra.

                                                 xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx

December 79 - januari 80 heb ik ook Kerst en Nieuwjaar gevierd in Zuid Afrika en het doet wel wat raar aan.......snikheet en dan een kerstboom, kerststal, en de rest.