Kerstmis in Z-Afrika

met categorie:  

Kerstmis in Zuid Afrika (2/3)

"Dit is 'n siek kind wat dit vra; Dit kan sy hart bly maak en dit kan vir ons 'n goeie storie oplewer.Dist sal soveel beter wees as jy op Kersdag met die gesenk daar aankom"het die redakteur op sy gebruiklike haastige manier beduie.

 

Jy vat maar die briefie,gaan koop die rooie lorrie en bêre dit tot Kersdag,want jy is juniorverslaggewer.Dan kry jy uiteindelik die huis.Nederig,maar netjes.Die vrou wat die deur oopmaak se oë is rooi gehuil.Jy kom dadelikk agter dat hier wel ernstige probeme is en jy gesels saggies met haar. Jy hoor van 'nkind wat siek is.Bloedkanker.Daar is nie meer hoop nie.Die dokters het hom huis toe laat kom omdat dit sy laatste Kersfeest tuis sou wees.

Dan roep 'n stemmetjie uit die kamer. "Kom maar binne,dit is nie nodig om saggies te praat niie.Ek weet ek moet na Liewe Jesus toe gaan"

Onder die spierwit laken lê 'n nog bleker gesiggie.Jy ruik en voel die einde aan in die kamer.

Dit is 'n seuntjie.Dalk tien,twaalf,vijtien.....

Na soveel  pyn en so lang stryd teen die dood,kan 'n mens nie meer ouderdom skat nie.Dit is net 'n klein bondeltjie.

(morgen deel 3 en einde)

tis stil oep den blog...

valt wel mee, mometeel zijn er 6 bloggers en 12 (anonieme) gasten ingelogd ...

Jackie ,ik heb ook een story van Marc ontvangen in  Zuid Afrikaans maar ik kon er geen kop of staart van maken.,dat is moeilijker dan plat mechels.

@ Louis: Dat valt toch wel mee. Het zit heel dicht bij het Hollands van de 17de eeuw. Een mooi taaltje.